Est. 2019

Tuiste van die Kwaggas

Welkom by Laerskool Lydenburg
Inskrywingsvorm

Virtuele Toer

Die plek waar elke kwagga sy strepe verdien.

Hartlike Welkom

Welkom by LSL – baken in Lydenburg en trotse tuiste van die kwaggas.

Laerskool Lydenburg is nie net ‘n skool nie, hier word gepoog om ‘n klimaat van uitnemendheid te skep. Hier streef ons daarna om ‘n verskil te maak deur die opvoeding van ons kosbaarste besittings.

Visie/ Missie/ Kernwaardes

Visie

Uitnemende opvoeding in ‘n gebalanseerde omgewing.

Missie

Die voorsiening van kwaliteit opvoeding aan ons kinders deur:

Aanwending van ons beskikbare fondse, bates en mannekrag tot die beste van ons vermoë.

Ten einde ons kinders van vandag voor te berei om môre se presteerders te wees.

Kernwaardes

Eerlikheid, spanwerk, wedersydse vertroue, deursigtigheid, respek vir menswaardigheid, billikheid, positiewe gesindheid, aanvaar verantwoordelikheid, professionaliteit, konsekwentheid en kindgerig.

Uit die hoof se kantoor

“Laerskool Lydenburg gee om – ons deure is altyd oop; ons is altyd beskikbaar.”

“Ons maak voorsiening vir talle geleenthede en dienste tot voordeel van u kind se ontwikkeling. Ons gee die pas aan in elke opsig. Uitnemendheid is ons strewe.

Ons neem gereeld aan eksterne eksamens, olimpiades en kompetisies deel om te verseker dat ons akademie, sport en kultuur van die hoogste gehalte is.

Sport en kultuur word vir genot en prestasie beoefen. Laerskool Lydenburg is ook toegerus met die nuutste tegnologie om te verseker u kind word toegerus met die nuutse tendense in die onderwys.

Ons belowe niks, ons doen dit.

Ons sien uit na ‘n tydperk van bemoeienis met u kind tot voordeel van al ons kinders.”

– Cornelus Lemmer

Kalender

Wat gebeur by LSL?

1ste

Kwartaal

Laerskool Lydenburg

1ste Kwartaal Program Afrikaans – 2025

2de

Kwartaal

Laerskool Lydenburg

2de Kwartaal Program Afrikaans – 2025

3rde

Kwartaal

Laerskool Lydenburg

3rde Kwartaal Program Afrikaans – 2025

4de

Kwartaal

Laerskool Lydenburg

4de Kwartaal Program Afrikaans – 2025